Dink aan hierdie een as my Soekhoekie-inskrywing

I’m a twenty-something working girl with a husband, a cat and an incessant craving for chocolate.  In a nutshell.

Ek’s ook blond, maar moenie jou opinie daarop berus nie.  Ek verras soms selfs myself, maar kan terselfdertyd erg verstrooid wees.  My ma noem my al van kleins af haar Dromer (vir goeie en slegte redes).

As ‘n tolk, is ek soms abnormaal obsessief oor beide die tale waarmee ek my daagliks besig hou (en die humor wat die ‘nerd’ in my daaruit kan put)… wat beteken dat ek beslis hier sal gal braak oor die swak taalgebruik wat besig is om die wereld te oorval, een afkappingsteken op ‘n slag.  En jy’s welkom om dieselfde te doen!  Dink aan hierdie blog as ‘n virtuele swartbord, waar elkeen gewapen is met ‘n onuitputbare bron van rooi merk-ink😉

I am fascinated by life and all its flavours, music in all its variations (and the cultures they inspire) and so-called coincidences.  I love reading, all movies but thrillers, and vegetablising (my own creation) in front of the television to escape my thoughts.

Ek kan in een dag wissel tussen doodernstig en giggelrig-gelukkig, so ek sal nie nou al kan voorspel wat ek hier gaan kwytraak nie.  Lees maar met ‘n soutpot byderhand, dus.

2 thoughts on “Dink aan hierdie een as my Soekhoekie-inskrywing

Leave a reply to this post

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s